My emosies en die geesteswêreld (Siegfried Maré)
Nie elke emosie waarvan ek nie hou nie is ‘n “vuil gees” nie. Net dalk is dit ons Here Jesus wat jou gekies het om Sy (Heilige) Gees van liefde te openbaar.
Siegfried gee vir ons verdere perspektief op die realiteit van die onsienlike wêreld rondom ons. Watter effek sou dit op ons hê as ons ook die groter prentjie kon sien en bewus was van wat in die geesteswêreld aan die gang is?