19 Augustus 2018 – Liesl Mare
Nou, of vir altyd (ewigheids perspektief): Nog ‘n ongelooflike preek deur Liesl oor die hede en ons begrip oor hede en wat ons in ons lewens nou moet verander ons te verseker waar ons onself sal bevind. Nie in ‘n tydelike perspektief nie maar in die Hemel met ‘n ewige lewe.