Project Description

OM TE WANDEL SAAM MET MY ABBA – Lindi Fritz

Kind van God, vrou, huweliksmaat en mamma….prayer warrior en professional… ons eie Lindi deel haar getuienis van hoe sy haar lewe saam met Abba uitstap, en kyk na die vyf areas waar sy regtig probeer om haar testimony saam met die Heilge Gees te bou:

1. Haar verhouding met God
2. Haar huwelik
3. Haar kinders
4. Haar kerk
5. Haar werk