16 September 2018 – Marinda Geyer
Ons is meer as net swerwers: Marinda se preek handel oor hoe ons meer as net Swerwers kan wees. Sy verwys met humor na ons eie kampgewoontes vs. die Israeliete wat in die woenstyn rondgedwaal het, maar hoe God vir hulle gesorg het en hoe hul vertrou het.