Ons is meer as oorwinnaars deur Jesus…wat vir ons voorsien (Siegfried Maré)

Maleági 3:11 Ek sal ook die sprinkaan vir julle afweer, sodat hy die opbrings van julle grond nie sal verwoes nie; ook die wynstok op die land sal vir julle nie onvrugbaar wees nie, sê die HERE van die leërskare.

Siegfried gesels verder oor ons OORWINNAARS reeks, en kyk spesifiek na voorsiening.

It’s not who we are, but WHOSE we are.