Gawes Beoefen (Andrie Bouwer)

Ons is besig om deur 1 en 2 Korintiërs te journey en ons kyk in die afgelope paar weke na Paulus se insig oor sy opgestandingslewe – hoe hy die hart van die Here uitgeleef het.

In die volgende gedeelte deel Andrie met ons oor hoe ons, soos Paulus, die hart van die Here kan uitleef deur ons geestelike gawes te beoefen.

Sy kyk na:
God gee aan ons gawes.
Waarom gee Hy vir ons gawes?
Wat is al die gawes?
Hoe beoefen ons ons gawes?

Kom luister hoe jy ook die gawes wat ons Vader vir jou gegee het, tot eer van Hom kan beoefen en uitleef!