The Spirit of Life in Christ Jesus! – Hein Geyer
Jesaja 61: Die Gees van die Here is op My, omdat die Here My gesalf het om ‘n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes ‘n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis.
Ek kan net Geestelik Volwasse wees as die Gees van die Here op my is!
Hein kyk na die geestelike geboortereg wat ons as Christene ontvang.