Verstaan die Opgestane Lewe: Deel 7 – Attitude (Liesl Maré)

‘n Attitude of gesindheid – ons almal het dit – good, bad and sometimes ugly. Paulus sê vir ons in Fillipense dat ons die gesindheid of attitude van Christus moet hê. Wat was Jesus se attitude? Wat het dit behels en hoe het Hy seker gemaak Sy attitude is in lyn met Sy Abba Vader s’n? Soos ons die opstandingslewe probeer verstaan, is dit noodsaaklik dat ons attitude in lyn kom met Jesus s’n – want dit is after all in Hom wat ons opgestaan het.

Kom delf verder saam met ons in Fillipense om te kyk hoe ons ‘n attitude in lyn met Koning Jesus s’n kan kweek.