Lesotho Uitreik – November 2018

Op Vrydag, 16 November het ‘n span Akker lede, onder leiding van Siegfried Maré, vertrek om weer na Pastoor Monoko se gemeente in die asemrowende berge van Lesotho, te gaan diens lewer en die woord te verkondig.

Luister na die getuienisse van ons spanlede wat die uitreik meegemaak het.