Lesotho Uitreik
‘n Span Akker lede, onder leiding van Siegfried Maré, het weer die voorreg gehad om ‘n naweek by Pastoor Monoko se gemeente in die asemrowende berge van Lesotho, te gaan diens lewer en die Woord te verkondig.