Vorige Preke

2026-01-12T10:14:06+02:00

4 Januarie 2026: Wanneer my knoppies gedruk word: Die Heilige Gees – my Helper wanneer ek wil reageer (Adéle van der Walt)

Wanneer jou knoppies gedruk word, wys dit wat binne gebeur. In hierdie boodskap ontdek ons hoe die Heilige Gees nie net ons help om anders te reageer nie, maar hoe Hy ons harte transformeer en ons vrymaak om meer soos Jesus