Kom Kuier En Word Deel Van DIE AKKER Familie!

Ons is ‘n kerk wat voluit leef, sonder om ‘n kompromie te tref, tot die wederkoms van ons Koning Jesus. Die Akker is ‘n lewende organisme wat uit normale mense bestaan wat glo dat Jesus vir ons ‘n vol lewe gegee het en dat Hy die antwoord is vir alles wat op ons pad mag kom.

Jy is nie alleen nie, saam kan ons ‘n familie vorm wat Jesus ken en mekaar kan aanmoedig om Hom bekend te maak.

Kontak Ons

Diens Tye

Besoek Ons

Waar Om Ons Te Vind

Ons dienste vind plaas in die skoolsaal van Laerskool Louw Geldenhuys op die hoek van 3de Laan en 7de Laan, Linden, Johannesburg.