Welkom Hier By Ons
Ons is ‘n kerk wat voluit leef, sonder om ‘n kompromie te tref, tot die wederkoms van ons Koning Jesus. Die Akker is ‘n lewende organisme wat uit normale mense bestaan wat glo dat Jesus vir ons ‘n vol lewe gegee het en dat Hy die antwoord is vir alles wat op ons pad mag kom.
Jy is nie alleen nie, saam kan ons ‘n familie vorm wat Jesus ken en mekaar kan aanmoedig om Hom bekend te maak.
Nuutste PreeK
Het jy dalk uitgemis op die laaste Sondag se preek? Of soek jy ‘n geleentheid om dit weer te luister en te bestudeer? Hier is die nuutste preek vir jou om na te luister.
Akker Nuus
Kom loer in wat in die lewe by Die Akker gebeur!
“Early on in my life, I had a broken soul. I was abused by my father, abandoned by my mother and ended up in a destructive first marriage. But God stepped into my life, and I came out on the other side and didn’t even smell like smoke.”
Joyce Meyers
Joyce Meyers
“When God promises, He’s not saying, I’ll try. He means, I can and I will.”
James MacDonald
James MacDonald
“Circumstances may appear to wreck our lives and God’s plans, but God is not helpless among the ruins.”
Eric Liddell
Eric Liddell
In John 4:22, Jesus Himself summed all this up in one simple statement: “Salvation is from the Jews.” Christians from all other racial backgrounds owe to the Jewish people a spiritual debt which can never be calculated.”
Derek Prince
Derek Prince






