Ons Omgeegroepe
Ons kom gereeld saam om die gemeenskap van gelowiges ‘n realiteit te maak, soos die voorbeeld van die Handelinge Kerk. Die Omgeegroepe is ‘n platform waar ons mekaar beter kan leer ken, verantwoordbaar hou en ondersteun.
Elke tweede Dinsdagmiddag – Jong Volwassenes Koffie: 17h00-18h00
Elke tweede Dinsdagaand – Pitstop: 18h00-20h00
Eerste Dinsdagaand van die maand – Vrouegroep: 19h00-21h00
Donderdagoggende – Dames Koffie Kuiers: 10h00-12h00
Vrydagoggende – Mannebid: 5h00-6h00
Sondagaande – Woordsel: 17h00-19h00

Ons Gebedsgroepe
Ons glo in die krag van gebed.
Oggendbid – Dinsdag- en Donderdagoggende 5h30 – 6h30 (op Teams https://bit.ly/DieAkker)
Korporatiewe bid – Sondagoggende 6h00 – 7h00
Kom bid saam vir ons diens – Sondagoggende 8h00 – 8h30
Intersessie vir Uitreike – As gemeente poog ons om ‘n 24hr gebedsdekking te bied as daar ‘n groep op ‘n uitreik gaan. Hou asb kalender dop of kontak admin@dieakker.co.za
Ons Werk Saam
As ‘n familie werk ons saam om die dienste op Sondae moontlik te maak. Die Akker bied verskeie platforms waar jy kan inskakel en help. Kontak gerus die admin@dieakker.co.za om aan te dui waar jy betrokke wil raak.
Oorsieners Span
Gasvryheid Span
Verwelkomings Span
Klank Span
Lofprysing Span
Kinderkerk Span
Tweens Span
Kom Word Deel
Sou jy belangstel om deel te word van een van ons spanne, voltooi die vorm hieronder.