Preke

4 Oktober 2026 – Hoe om saam met die Heilige Gees te bly loop wanneer die vyand teen ons opstaan (Lindi Fritz)
Lindi deel met ons ʼn paar punte hoe ons saam met die Heilige Gees kan wandel om teen die duiwel se vloed van afleiding, teleurstelling en ongehoorsaamheid te kom, deur te veg met die ankers van aandag, tevredenheid en onderworpenheid wat die Heilige Gees ons gee.

27 September 2026 – Rivers of Living Water (Rudolph Schutte)
Rudolph Schutte deel ‘n wonderlike preek oor ‘Riviere van lewende water’.
In Johannes 7:37 het Jesus gesê: “As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!”

20 September 2026 – Ek kies om ‘n Herder te wees, deur te kyk na Dawid se 5 klippe – 1. My Vaders se huis (Siegfried Maré)
Siegfried breek in hierdie eerste deel van die vyf klippies vir ons oop dat om deel te wees van ‘n gemeente, ons Vader se huis, ‘n wapen is teen die vyand.
Akker Nuus

Manneontbyt saam met Rudolph Schutte September 2026
Ons dank ons Here dat ons weer ‘n geseënde manneontbyt

Ladies Dream Interpretation September 2026
Ons dames se Dream Interpretation dag saam met Maureen le

Mannekamp Augustus 2026
Ons manne het ‘n heeeeerlike mannekamp gehad waar hulle regtig