Kontak ons2018-07-26T10:38:27+00:00

Dienstye

Sondae

9h00 – 11h00

Adres

Laerskool Louw Geldenhuys

Hoek van 7de Straat & 3de Laan,

Linden (Ingang is in 7de Straat),

Johannesburg

Kontak details

Telefoon: 073 419 2795

E-pos: admin@dieakker.co.za

Kom kuier en word deel van DIE AKKER familie

“Jy is nie alleen nie. Kom ons maak saam ‘n verskil”. Dit beskryf ons as ‘n gemeenskap van vriende wat God liefhet, mekaar liefhet en begeer om ons wêreld radikaal aan te raak en te verander. Reik uit na ons en ondervind gemeenskap van liefde en aanvaarding binne Jesus.