
13 September 2026 – Ek kies om ʼn Herder te wees saam met die Heilige Gees (Siegfried Maré)
Siegfried breek oop wat ‘n herder se kenmerke is en hoe ons altyd mense lei, deur die Heilige Gees, na die Ware Herder toe.
In die laaste deel van die preekreeks, breek Ria nog 2 rolle van die Heilige Gees oop. Die kragtige rol van die Heilige Gees: Die Heilige Gees speel menigte rolle in ons lewens. Hy gee raad, help ons, pleit vir ons by God en troos ons. Al die rolle is kragtig en is nodig in ons stap saam met God.

Siegfried breek oop wat ‘n herder se kenmerke is en hoe ons altyd mense lei, deur die Heilige Gees, na die Ware Herder toe.

Ons dames se Dream Interpretation dag saam met Maureen le Roux was uit die boonste rakke. Ons het soveel geleer wat die Woord oor drome

Kenny shares with us how important it is to be imitators of God in different aspects and areas of our lives.