5 April 2026 – Paasfees – ‘Divine exchange’ (Liesl Maré)

Luister Na Die Preek

‘Divine exchange’
In hierdie Paasdiens breek Liesl vir ons Jes 53 oop en verduidelik wat die prys was wat Jesus betaal het op die kruis. Sy getuig uit persoonlike ervarings wat soms die koste is om daagliks jou kruis op te neem en moedig elkeen van ons aan om dit wel te doen, en die een te wees wat bereid is om gestuur te word.

Vorige Preke