26 April 2026 – Gawes – Deel 2 – Die Motiveringsgawes van Profeet en Dienaar word uiteengesit (Liesl Maré)

Luister Na Die Preek

Die Motiveringsgawes is deel van ons DNA en bepaal ons persoonlikhede en belangstellings. Dit werp ook lig op hoe mense, wat anders as ons is, dink en optree. In die eerste van die Motiveringsgawes kyk ons na die Profeet en die Dienaar.

Vorige Preke