24 Mei 2026 – Gawes – Deel 5 – Die Bedieningsgawes oorsig en Apostels gawe word uiteengesit (Liesl Maré)

Luister Na Die Preek

Ons gaan aan met ons Gawes reeks en skuif oor na die Bedieningsgawes. Die Bedieningsgawes uit Efesiërs 4 is die gawes van Jesus, spesifiek vir Sy kerk en om die liggaam van Christus op te bou. In hierdie eerste sessie breek ons die betekenis en funksies van apostels oop- baie mense sê hulle is apostels maar is nie regtig nie. Kom vind uit hoekom nie en wat die woord spesifiseer daaroor.

Vorige Preke