Lesotho Uitreik Okt 2026

Lees hieronder terugvoer  van ‘n spanlid wat die uitreik meegemaak het: 

“Die Lesotho uitreik Oktober was vir my ‘n baie ander ervaring as die Februarie uitreik omdat ek die enigste nie-elder persoon was. Ek het ongeloofik baie geleer oor hoe Vader werk, meer as in Februarie omdat ons so ‘n klein span was en meer tyd gehad vir
‘debrief & discussion’.
Oom Sieg en Oom Jaco het my baie gechallenge oor sekere goed en dit was baie waardevol vir my stap saam met die Here.
Het regtig gevoel ons het ‘n impak gemaak in die omgewing waar ons gebid het vir die mense op dag 2 en lekker uitsigte gesien van die Lesotho hooglande.
Ek sal weer gaan en hoop om my radikale uitstap wat ek op Lesotho gehad het in Johannesburg ook uit te leef.”

Dankie Here vir hierdie geleentheid!
Luister na die opname van die spenlede se terugvoer. 

Ander Nuus

Lesotho Uitreik Okt 2026

Lees hieronder terugvoer  van ‘n spanlid wat die uitreik meegemaak het:  “Die Lesotho uitreik Oktober was vir my ‘n baie ander ervaring as die Februarie

LUISTER >