7 Junie 2026 – Gawes – Deel 7 – Die Bedieningsgawes Pastore en Leraars gawes word uiteengesit (Liesl Maré)

Luister Na Die Preek

Die Bedieningsgawes uit Efesiërs 4 is die gawes van Jesus, spesifiek vir Sy kerk en om die liggaam van Christus op te bou. In hierdie sessie breek ons die betekenis en funksies van pastore en leraars oop. Kom vind uit wat die Woord daaroor sê.

Vorige Preke