13 September 2026 – Ek kies om ʼn Herder te wees saam met die Heilige Gees (Siegfried Maré)
Siegfried breek oop wat ‘n herder se kenmerke is en hoe ons altyd mense lei, deur die Heilige Gees, na die Ware Herder toe.
Jy het die keuse om te kies watter gees jy fasiliteer. Dit het ʼn direkte invloed op die mense om jou. Kies Die Heilige Gees om deur Hom ʼn lewe-gewende en positiewe effek op ander te kan maak.

Siegfried breek oop wat ‘n herder se kenmerke is en hoe ons altyd mense lei, deur die Heilige Gees, na die Ware Herder toe.

Ons dames se Dream Interpretation dag saam met Maureen le Roux was uit die boonste rakke. Ons het soveel geleer wat die Woord oor drome

Kenny shares with us how important it is to be imitators of God in different aspects and areas of our lives.