27 September 2026 – Rivers of Living Water (Rudolph Schutte)
Rudolph Schutte deel ‘n wonderlike preek oor ‘Riviere van lewende water’.
In Johannes 7:37 het Jesus gesê: “As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!”
.

Rudolph Schutte deel ‘n wonderlike preek oor ‘Riviere van lewende water’.
In Johannes 7:37 het Jesus gesê: “As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!”

Siegfried breek in hierdie eerste deel van die vyf klippies vir ons oop dat om deel te wees van ‘n gemeente, ons Vader se huis, ‘n wapen is teen die vyand.

Siegfried breek oop wat ‘n herder se kenmerke is en hoe ons altyd mense lei, deur die Heilige Gees, na die Ware Herder toe.