
Lesotho Uitreik Okt 2026
Lees hieronder terugvoer van ‘n spanlid wat die uitreik meegemaak het: “Die Lesotho uitreik Oktober was vir my ‘n baie ander ervaring as die Februarie
In die tweede klippie van die reeks van “Hoe om ‘n herder in die Here se kerk te wees”, deel Siegfried hoe die Heilige Gees in Sy kerk ‘abide’.

Lees hieronder terugvoer van ‘n spanlid wat die uitreik meegemaak het: “Die Lesotho uitreik Oktober was vir my ‘n baie ander ervaring as die Februarie

Die Heilige Gees gee vir ons die vermoë om ʼn Herder SAAM met Hom te wees. As ons ons tenkies volmaak met die Heilige Gees sal Hy dit moontlik maak om mense na Hom te lei. Siegfried deel 7 punte wat ons slegs SAAM met die Heilige Gees kan doen.

Liesl deel van die Heilige Gees as ‘n onuitputbare Bron van Liefde en Vreugde. Sy moedig ons aan om dit te ontvang by die Vader en dan uit te leef aan ander, ongeag ons omstandighede.