
8 November 2026 – Ek kies om ‘n Herder te wees, deur te kyk na Dawid se 5 klippe – 5. As Herder WERK ek saam met die Heilige Gees. (Siegfried Maré)
Siegfried praat oor die laaste van die 5 klippies- hy verduidelik dat ons werke opgesom kan word in Liefde deur die Heilige Gees. As ons liefde van ons Vader ontvang dan sal ons liefde gee- dit is die motivering en bron van ons werke.

