Ons ontdek hoe die vennootskap tussen Jesus se ryk pakhuis van genade sowel as die krag van die Heilige Gees ons daaglikse lewens kan transformeer. Ons het gekyk na hoe ons as “scooters” die Here se pakkies van Vrede, Liefde en Hoop reguit na ‘n wêreld in nood kan neem.