Ons tema hierdie jaar is die Heilige Gees en hoe om saam met Hom te loop. Siegfried breek oop oor hoe ons die Heilige Gees kan kies-ons moet besef dat Hy in ons woon, ons lewend wil maak, lei en dat ons Sy skuldenaars is.