Siegfried deel met ons hoe ons SAAM met die Heilige Gees wil werk sodat ons die mense rondom ons aan kan raak met Sy genade en vryheid. Hy verduidelik die vyf stappe wat ons neem in ons pad saam met die Here.