
11 November 2018 – Chandra Domich
Encounter 2018 – Getuienis
Chandra kom lewer ‘n ongelooflike getuienis tydens haar sessie by die Encounter 2018 reeks. Luister gerus na haar lewenspad wat sy gelei het en hoe haar verhouding met die Here getoets is, en die vrede en liefde wat sy uiteindelik ervaar deur God se genade.
Encounter 2018 – Volledige sessies.
Lighthouse to the Nations het al die sessies tydens Global Awakening opgeneem en jy kan na al die sessies van 9-11 November hier luister.
