In Eksodus 15v26 lê die Here 7 grondreëls neer vir Sy bonatuurlike genesing. In hierdie boodskap verduidelik Keir hoe God se barmhartigheid die hoogste wet is, hoe dit God laat aksie neem en hoe Hy Sy liefde vir ons kom wys het deur die genesing wat Sy Seun Jesus kom doen het. Vir Sy kerk om evangelisasie te doen en genesings te sien is barmhartigheid die sleutel- want ‘barmhartigheid roem teenoor die oordeel’(Jak2v13).