Project Description

HERLEWING: KEIR TAYLER

Luister na Keir se storie van transformasie: hoe ‘n man wat as ‘n wapen van vernietiging gebruik is, ‘n wapen van genesing in die hande van God geword het. ‘n Absolute inspirerende getuienis van oorgawe, vertroue en wonderwerke.

Keir se passie is om herlewing in en deur die kerk na gemeenskappe, stede en nasies te sien gebeur.