Op Sondag 12 Augustus het ons kosbare vriende, Rodney en Nita Lloyd van Firm Foundations Missions,
by ons kom kuier. Die Lloyd’s is al meer as 40 jaar in ministry en dien op die NCMI-apostoliese span. God se uitroep vir die nasies weerklink in hulle harte. I CAN make a difference is die kern van Rodney se hartdeel vir Die Akker.
Luister gerus.