Preke

10 Mei 2026 – Living from the Throne Room (Bruce McAlpine)
God has called us to live and work from a position of rest. He is our Sabbath, He is our resting place. He calls us to live from His presence, and from His presence we live and work and move on earth. So we go towards the throne room of our God, according to Hebrews chapter 4:16, and we experience his mercy, his forgiving grace, and we find his empowering grace to help us in our time of need.
Luister die “Living from the Throne Room” preek van Bruce McAlpine.

3 Mei 2026 – Gawes – Deel 3 – Die Motiveringsgawes van Leraar, Bemoedigende Vermaner en Gewer word uiteengesit (Liesl Maré)
Die Motiveringsgawes is deel van ons DNA en bepaal ons persoonlikhede en belangstellings. Dit werp ook lig op hoe mense, wat anders as ons is, dink en optree. In die tweede deel van die Motiveringsgawes-reeks kyk ons na die Leraar, Bemoedigende Vermaner en die Gewer.

26 April 2026 – Gawes – Deel 2 – Die Motiveringsgawes van Profeet en Dienaar word uiteengesit (Liesl Maré)
Die Motiveringsgawes is deel van ons DNA en bepaal ons persoonlikhede en belangstellings. Dit werp ook lig op hoe mense, wat anders as ons is, dink en optree. In die eerste van die Motiveringsgawes kyk ons na die Profeet en die Dienaar.

19 April 2026 – Gawes – Deel 1 – ‘n Oorsig uit die Woord (Liesl Maré)
Ons skop af met ons Gawes-reeks! Liesl begin met ʼn oorsig uit die woord van die verskillende gawes- Die Motiveringsgawes, Bedieningsgawes en Heilige Gees gawes. Luister gerus na dié preek en volg ons preekreeks.

12 April 2026 – My loop saam met die Heilige Gees Lewe Proaktief (Siegfried Maré)
Siegfried deel 3 dinge oor hoe ons PROAKTIEF saam met die Heilige Gees kan lewe. Luister die preek waar hy meer daaroor uitbrei.

5 April 2026 – Paasfees – ‘Divine exchange’ (Liesl Maré)
‘Divine exchange’
In hierdie Paasdiens breek Liesl vir ons Jes 53 oop en verduidelik wat die prys was wat Jesus betaal het op die kruis. Sy getuig uit persoonlike ervarings wat soms die koste is om daagliks jou kruis op te neem en moedig elkeen van ons aan om dit wel te doen, en die een te wees wat bereid is om gestuur te word.
Lees Saam

Ons lees tans Nancy DeMoss Wolgemuth se boek, Lies Women Believe: And the Truth that Sets Them Free.
Preke

13 September 2026 – Ek kies om ʼn Herder te wees saam met die Heilige Gees (Siegfried Maré)
Siegfried breek oop wat ‘n herder se kenmerke is en hoe ons altyd mense lei, deur die Heilige Gees, na die Ware Herder toe.

6 September 2026 – Imitators of God in Christ Jesus (Kenny le Roux)
Kenny shares with us how important it is to be imitators of God in different aspects and areas of our lives.

30 Augustus 2026 – Die Heilige Gees en Genesing (Siegfried Maré)
Jesus het gesterf aan die kruis vir ons genesing in liggaam en siel. Hy wil ons heelmaak. Siegfried breek oop uit Markus 16:16 hoe ons hierdie genesings pad kan loop, en ander aanraak met Jesus se genesende krag.