Manneontbyt saam met Bruce McAlpine November 2025

Ons Manneontbyt Saterdagoggend, 1 November, saam met Bruce McAlpine was weer ‘n reuse sukses. Die manne is aangemoedig om hulle plekke as mans, vaders, seuns en broers vol te staan en ook ‘n impak te hê op hulle gemeenskap.

Ander Nuus

Mannekamp Augustus 2026

Ons manne het ‘n heeeeerlike mannekamp gehad waar hulle regtig die Here se teenwoordigheid kon ervaar. Dit was ‘n naweek van skouers skuur, mekaar opbou

LUISTER >

Joe Crew Kamp Julie 2026

Ons Joe Crew leerders gaan jaarliks tydens die wintervakansie op ‘n kamp. Hier kry hulle tyd om bietjie te rus, tyd saam met mekaar en

LUISTER >