Joe Crew Kamp Julie 2026

Ons Joe Crew leerders gaan jaarliks tydens die wintervakansie op ‘n kamp. Hier kry hulle tyd om bietjie te rus, tyd saam met mekaar en Jesus te spandeer, en ook Sy skepping te aanskou. Lees hieronder meer oor van hulle ervaringe:

“Die kamp was regtig lekker! Ons het regtig kon rus en net hervestig in die Here.”

“Ek het die kamp baie geniet , wat vir my uitgestaan het is die lammetjies wat ons kon vashou en hoe amazing ons Skepper is . Dit was lekker gewees om rond te stap en Uno op die klippe te speel en tyd met die res van die Joe Crew te kon spandeer.”

“Ek het dit baie geniet om in die aande om die vuur te sit en oop te maak tenoor mekaar. Ek het baie daarvan gehou om te gaan stap op die plaas en die sunset te gaan kyk.”

Ander Nuus

Mannekamp Augustus 2026

Ons manne het ‘n heeeeerlike mannekamp gehad waar hulle regtig die Here se teenwoordigheid kon ervaar. Dit was ‘n naweek van skouers skuur, mekaar opbou

LUISTER >

Joe Crew Kamp Julie 2026

Ons Joe Crew leerders gaan jaarliks tydens die wintervakansie op ‘n kamp. Hier kry hulle tyd om bietjie te rus, tyd saam met mekaar en

LUISTER >