Manneontbyt saam met Rudolph Schutte September 2026
Ons dank ons Here dat ons weer ‘n geseënde manneontbyt gehad het. Hierdie keer het Rudolph Schutte van Church Unlimited Nelspruit ons bedien. Lees hieronder

Ons dank ons Here dat ons weer ‘n geseënde manneontbyt gehad het. Hierdie keer het Rudolph Schutte van Church Unlimited Nelspruit ons bedien. Lees hieronder

Ons dames se Dream Interpretation dag saam met Maureen le Roux was uit die boonste rakke. Ons het soveel geleer wat die Woord oor drome

Ons manne het ‘n heeeeerlike mannekamp gehad waar hulle regtig die Here se teenwoordigheid kon ervaar. Dit was ‘n naweek van skouers skuur, mekaar opbou