15 November 2026 – Ek is ‘n Herder saam met die Heilige Gees: Wat doen ek met Goliat? (Siegfried Maré)

Luister Na Die Preek

Siegfried deel met ons wat Goliat (die vyand) in ons lewe doen en hoe hy teen ons werk deur verskrikking en vrees. Hy moedig ons aan om Goliat en sy leuens te identifiseer en te oorwin deur God se waarheid.

Vorige Preke

Lesotho Uitreik Okt 2026

Lees hieronder terugvoer  van ‘n spanlid wat die uitreik meegemaak het:  “Die Lesotho uitreik Oktober was vir my ‘n baie ander ervaring as die Februarie

LUISTER >