
22 November 2026 – Ek is ‘n Herder saam met die Heilige Gees: Wat doen ek met Goliat? Opvolg (Siegfried Maré)
Siegfried kyk na hoekom elkeen van die 5 klippe, wat ons die laaste paar weke bespreek het, belangrik is om die vrees en verskrikking wat Goliat oor ons lewenspaaie bring, te oorwin.
