Geloof werk deur Liefde (Siegfried Maré)

Ons kyk na hoe ek die waarde van liefde besef het, toe ek vir mense begin lief raak het, en dit wat hulle benadeel, my hart begin grief het. Ek het besef ek kan hulle net help met die hulp van Jesus. Só het my geloof in die Here begin groei en groei.