Ons het ‘n Goeie Vader, beter as enige aardse vader en beslis beter as ons vyand. Liesl breek oop hóé goed Hy is, dat Sy goedheid geen einde ken nie en dat Hy ons wil ken, na ons luister en daar is vir ons. Hy genees al ons vader-wonde en het ‘n toekoms vir ons.