Om dissipels te maak (Siegfried Maré)

Deel 3: As ‘n dissipel, wil ek my verhouding wat ek met Jesus het, met ander deel.

Jou ‘GOSPEL’ is om oor te vertel hoe lekker dit is om ‘n kind van Here te wees.

Siegfried deel met ons die tipe verhoudings wat ons kry en hoe ons dit kan oordra aan ander mense.