God se gunsteling parfuums (Liesl Maré)
Deel 5.1: Die Geur van Opoffering – Die Stories van Drie
Drie stories, drie mense wat gekies het om vir God alles te gee, drie mense wat na Jesus gekyk het, Sy goedheid aanskou het en gesê het hulle wil waardig lééf vir Hom. Kom luister saam hoe Liesl die pad van opoffering oopbreek deur die drie stories, en hoe geen opoffering wat ons maak, ongesiens by God verbygaan nie.