Ons vooruitsig is dat die Here ons graag wil seën! Siegfried kyk na Matt 5, die Saligsprekinge en hoe ons in gehoorsaamheid aan Hom ‘n seën ervaar! Die Heilige Gees, ons Helper en Leraar, wil ons lei om hierdie seëninge te kry en deel van God se span te wees!