Psalm 15 word oopgebreek met die tweede van 10 stappe, op die pad van ‘n goddelike lewenswyse – die pad wat onwankelbaarheid waarborg. Om geregtigheid te doen – Here, ek wil reg doen, lei my om geregtig te wees. Glo en doen wat jy sê. Maak Jesus jou fokus.
13 April 2025: Onwankelbaar – Deel 4: Om geregtigheid te doen. (Siegfried Maré)Die Akker2025-05-02T12:24:12+02:00