God gee vir elkeen van ons unieke gawes. Ons is verantwoordelik daarvoor om in aksie oor te gaan. Ons word aangemoedig om tyd te spandeer om ons gawes te verstaan, daarin te groei en dit tot opbou van die liggaam van Christus te gebruik.