Meer soos Jesus (Adéle van der Walt)
Hoe sou ons die mense om ons hanteer het as Jesus langs ons in persoon sou staan? Sou ons anders optree as wanneer Hy nie hier is nie? Leef ons die Vrugte van die Gees voluit uit? Ons almal sit met ‘n swakpunt of twee wat ‘n gevolg is van goed wat in ons verlede gebeur het. Ons gesels saam oor hoe ons meer soos Jesus kan word.