Wat beteken dit om te sweer by jou skade? Ons moet wys wees en mooi besluit voor ons ons woord gee, asook mooi die kostes bereken. Dis vir God, ons medemens en ons karakter belangrik om nie met ons woord te onderhandel soos ‘n winkeleienaar nie.