Die kragtige rol van die Heilige Gees: Die Heilige Gees speel menigte rolle in ons lewens. Hy gee raad, help ons, pleit vir ons by God en troos ons. Al die rolle is kragtig en is nodig in ons stap saam met God.
22 Maart 2026: Die kragtige rol van die Heilige Gees: Deel 1 (Ria Stevens)Die Akker2026-03-31T09:37:07+02:00