In die tweede deel van hierdie reeks kyk Siegfried na die Vrees van die Here, dat jy glo jy is Sy kind en hoe om dit prakties uit te stap.